Michiel & Elsje – De Opstal, Oudtshoorn

Michiel & Elsje – De Opstal, Oudtshoorn

Michiel en Elsje is hoérskool liefdes. Hulle het begin date toe Elsje 14 en Michiel 16 jaar oud was. Eerste liefdes! Hoe spesiaal is dit??? Hulle het Saterdag, 9 Desember 2017 by die mooie De Opstal buite Oudtshoorn getrou. Dit is die mooiste venue en in volle blom!...
Beyers & Heyde-Marie – Villa Castollini, Knysna

Beyers & Heyde-Marie – Villa Castollini, Knysna

Ek het elke oomblik van Beyers en Heyde se troue geLOVE! Van die kleinste detail van hulle décor en blomme (deur die baaaaie talentvolle Maryke Nieuwoudt van Wedding and Event Collection en DP Ferreira van Ecozest) tot Heyde se grootste glimlag 🙂 Hulle dag was...
Reghard & Anneke – Uitsig, George

Reghard & Anneke – Uitsig, George

I loved every bit of documenting Reghard & Anneke’s wedding at Uitsig this past weekend… The stunning setting for a wedding venue… Uitsig is full bloom! Love working there! The detailed décor. The origami bridal bouquet. The brides shoes! The...
David & Alicia – De Vette Mossel, Grootbrak

David & Alicia – De Vette Mossel, Grootbrak

David en Alicia het Vrydag, 10 November, kaalvoet in die sand by De Vette Mossel in Grootbrak getrou. Die atmosfeer by die troue was net soos hulle persoonlikhede, gemaklik en gesellig. Alicia het storie mooi gelyk! Dit is mos altyd ‘n fees om met so ‘n...
Pieter & Monique – De Vette Mossel, Grootbrak

Pieter & Monique – De Vette Mossel, Grootbrak

Ek voel of ek die jackpot geslaan het met Pieter en Monique 🙂 Hulle is twee beautiful mense, van binne en buite en so verlief! Hulle het my werk vir my baie maklik gemaak 🙂 Pieter is ‘n see-mens en ‘n surfer, so dit was nie ‘n raaisel hoekom hulle De...
Dirk & Leané – Trinity Gate, George

Dirk & Leané – Trinity Gate, George

Dit was een groot fees om Dirk en Leané se troue by Trinity Gate af te neem. Dit is my nuwe favorite venue! Dirk en Leané is amazing mense en het my so welkom laat voel by hulle troue. Hulle het warm harte en is so konsidirerend. Dit het gevoel of ek tyd spandeer met...