Ruan & Yani – Oppieplaas, George

Ruan & Yani – Oppieplaas, George

Ruan & Yani het Saterdag by Oppieplaas getrou. Hulle troue was my heel eerste troue na my kraamverlof en ek het dit so baie geniet om weer agter die kamera te wees! Yani & Ruan is vreugdevolle, pragtige mense en kinders van die Here, so hulle het my werk vir...
Jac-Ni & Surita – Uitsig, George

Jac-Ni & Surita – Uitsig, George

Jac-Ni & Surita het hulle liefde Saterdag by hulle oggend troue te Uitsig in George gevier. Hulle is die rustigste twee mense en ons het ons tyd saammet hulle so baie geniet. Dit het gladnie eers gevoel soos werk nie, maar soos ‘n kuiertjie saammet ou...
Roydon & Amy – Casa Labia & Harbour House, Cape Town

Roydon & Amy – Casa Labia & Harbour House, Cape Town

Roydon & Amy’s wedding was one to be remembered, for sure! They live in London, but decided to promise their love in Cape Town, South Africa, where they are from. They are a beautiful couple, from inside and out and it was such a pleasure spending the day...
Peter & Lucy – Lookout Beach & Equinox, Plett

Peter & Lucy – Lookout Beach & Equinox, Plett

Lucy was one of my most smiliest, happiest brides ever! I had so much fun with her! I loved the soft colours of this wedding and the light and sun played along as if Q’ed on the minute. Peter & Lucy have loved each other since they were teenagers… how...
Martin & Corlia – Die Woud, Caledon

Martin & Corlia – Die Woud, Caledon

Dit was ‘n wonderlike voorreg om Saterdag te kon deel wees van hierdie twee spesiale mense se troue by Die Woud in Calendon. Die venue was droommooi! En Sylvia van Special Events het my asem weggeslaan met die décor en blomme! Corlia het STUNNING gelyk in haar...
Garrett & Leora – Café Gannet, Mosselbay

Garrett & Leora – Café Gannet, Mosselbay

Garret & Leora’s wedding was a small, intimate wedding on Santos Beach in Mosselbay. They said their “I-do’s”, with their closest friends and family as witnesses and enjoyed a lovely dinner at Café Gannet. Thank you so much Garret &...