Jan & Lizelle van der Merwe het Saterdag, die 22ste Junie 2019, op ‘n  yskoue en reénerige wintersdag getrou, maar ons het ‘n perfekte gap gekry om die mooiste moody foto’s te neem 🙂
Dankie dat ek kon deel in julle happy dag J&L! Mag julle foto’s vir julle baie vreugde bring!
M x

Venue: Arendsrus
H&MU: Wilna Allpass
Dress: Bride & Co
Sound & Lighting technicians: CCPP Group
Lizelle’s Bouquet: Father of the groom