When life gives you lemons… make lemonade 😉
Dit is wat
Janco & Suzaan gedoen het op hulle troudag, toe die wind hulle wou wegwaai.
Julle was awesome! Baie dankie dat ons kon deel wees van julle mooiste dag en
dat julle ons werk so maklik gemaak het!
Geniet die preview…
M x
Venue, Décor & Flowers: Excelsior Weddings and Functions
Wedding coordinater: Marilie Cillié
Dress maker: Robyn Roberts Bridal Wear
Stationary: Marilie Cillié
Make-up: Jo-Ann Rossouw Professional Make-up artist
Hair: All about me – Louisa Pretorius