Johan & Bonita trou in Plett

Johan & Bonita het Saterdag op Keurboomstrand getrou. Hulle onthaal was by Goose Villa in Goose Valley in Plettenbergbaai. Altima Julyan van Celebration Emporium was hulle wedding planner en het ‘n stunning job gedoen!
Dankie dat ek en Daniel die dag saammet julle kon spandeer!
Michelle


>> View full post

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*