Jurgen & Lara se troudag kan ek opsom in een woord… FANTASTIES! Hulle is plat op die aarde mense-mense met soveel liefde in hulle harte vir hulle familie en vriende en hulle lag die heeltyd! Hulle was geseén met dié mooiste lente dag (1 dag voor die lente moes begin)

J&L mag julle altyd so happy wees soos op hierdie dag, mag julle mekaar altyd laat lag en altyd so ‘n groot blessing wees vir almal rondom julle. Julle vreugde is aansteeklik!

Dankie dat ons die dag saammet julle kon vier!

M x

En dankie aan al die ander diensleweraars wat die dag perfek gemaak het!

Venue: La Plume, Oudtshoorn 

Koordineerder: Karin du Toit

Blomme & Décor: La Plume 

Koek: Krummels Sugar Art (Jurgen se suster)

Rok: Deon Oelofse

Make-up: Leané Professional Makeup Artist 

Hare: Million Hairs, Andre

DJ: DJ Jakkals, Jacques van Rensburg

Videograaf: JVS Film Productions 

Videograaf Assistent: Willem Volschenk

Fotograaf Assistent: Adele van Zyl