Die 2de November was nie net ‘n goeie dag omdat die Bokke die wéreldbeker gewen het nie, dit was ‘n goeie dag omdat Ruan & Sjane getrou het! En dit was ‘n beautiful dag in Plett by The Rose Pavilion.

Dankie dat ons kon deel in julle super spesiale troue! Julle was awesome en so easy om saamme te werk.

Hier is julle voorsmakie …M x

Venue: The Rose Pavilion
Décor & Flowers: The Rose Pavilion
Hair & Make-Up: Karin Chan Professional Makeup Artist
Videographer: JVS Film Productions
Photography Assistant: Adele van Zyl Photography