Rudi & Amoret is twee baie spesiale mense en het sommer dadelik in my hart in gekruip. Hulle bly en werk in China, maar het besluit om te trou by die mooie Gourikwa Nature Reserve, buite Mosselbaai. Hulle dag was kleurvol, net soos Amoret se persoonlikheid.

Geniet hierdie oomblikke van hulle mooiste dag.

M x

Service providers:

Venue: Gourikwa Private Nature Reserve
Dress: Designer Bridal Room, Hong Kong
Hair & Make-up: Natalia Taljaard from Infinity Hair Salon
Decor & Flowers: Lionel at Gourikwa Private Nature Reserve
Cake: Mila Cakes

Videographer: JVS Film Productions