Weddings

Craig & Marlene – Oppie Plaas, George

Craig & Marlene – Oppie Plaas, George

I met Craig & Marlene when I did their engagement shoot earlier this year, with their two furry kids, Brusso en Chloé. I knew then that these are my kind of people... doggy lovers 🙂 What a privilege it was to be a part of their beautiful day at Oppie Plaas....

Corné & Madelein – Oubaai, George

Corné & Madelein – Oubaai, George

Corné & Madelein se troue, Saterdag die 22ste September, was sprokiesmooi. Hulle was geseén met dié mooiste dag, na vele koue, nat dae en ek was natuurlik in die 7de hemel met die mooiste lig tydens hulle couple shoot. C&M, hoop julle love julle foto's netso...

Herman & Lizel – Gourikwa Nature Reserve, Gouritz

Herman & Lizel – Gourikwa Nature Reserve, Gouritz

Herman & Lizel het die perfekte Lentedag gekry vir hulle troue. Hulle het verlede Saterdag, die 1ste September 2019, by die natuurskone Gourikwa Nature Reserve getrou. Nie net was hulle bederf met die mooiste weer nie, maar ook met 'n walvis en haar kalfie, wat...

Ruan & Ria – Kleingeluk, Hartenbos

Ruan & Ria – Kleingeluk, Hartenbos

Die nuwe trouseisoen het aangebreek en dit was heerlik om dit te begin met 'n baie chilled paartjie… Ruan & Ria. Hulle het by Kleingeluk, buite Hartenbos getrou, 'n trou venue met 'n plaas gevoel. Dankie dat ek kon deel wees van julle happy dag! Julle was awesome!...

Ben & Mariah – Calitzdorp Country House

Ben & Mariah – Calitzdorp Country House

Ben en Mariah het op die 14de Julie hulle liefde gevier, intiem en klein, saammet net die naaste famlie. Hulle 'Burgundy & Black, with a touch of Rose Gold' romantiese tema het gemaak vir die mooiste setting in die klein dorpie van Calitzdorp. Baie dankie dat...

Steven & Jade – Ouland Royal, Plett

Steven & Jade – Ouland Royal, Plett

Welcome to the wedding of Steven and Jade... two amazing people who decided that Ouland Royal, a magical baroque barn in Plettenberg bay, is the perfect venue for their wedding. And what a beautiful wedding it was! Thank you that we could share in your joy S&J! We...

Deric & Lindri – Surval, Oudtshoorn

Deric & Lindri – Surval, Oudtshoorn

Ek het vir Deric en Lindri ontmoet toe ek hulle Engagement shoot gedoen het, 'n paar maande gelede. Hulle is so 'n fun couple met baaaaie chemistry... 'n fees om voor my kamera te hé! Hulle het Saterdag, 14 April 2018, by Surval, net buite Oudtshoorn getrou. Ek love...

Louis & Andri – Gourikwa Nature Reserve

Louis & Andri – Gourikwa Nature Reserve

Louis en Andri het op die 24ste Maart 2018 by Gourikwa Nature Reserve getrou. Dit was 'n yskoue, winderige dag, maar Andri en Louis het gestraal! Natuurlik is ek ook mal oor die lewe wat wind in my foto's bring, so ek het nie gekla nie 🙂 Louis en Andri, mag julle...

Andy & Carmen – MolenVliet, Stellenbosch

Andy & Carmen – MolenVliet, Stellenbosch

Welcome to the wedding of Andy and Carmen... I was so very excited when Carmen booked me to be the photographer for their wedding at the stunning MolenVliet, just outside of Stellenbosch. I love to travel for weddings, seeing new venues and working with different...

Ken & Lizé – The Rose Pavilion, Plett

Ken & Lizé – The Rose Pavilion, Plett

Ken & Lizé is dié lekkerste mense om in jou geselskap te hé. Sooo chilled en happy en lief vir mekaar. Hulle het Saterdag, die 10de Maart 2018, by The Rose Pavillion getrou. Julle dag was beautiful! Dankie dat ons kon deel wees daarvan! Ons weet julle gaan soooo...

Lloyd & Lauren – The Rose Pavilion, Plett

Lloyd & Lauren – The Rose Pavilion, Plett

I first met Lloyd and Lauren when I did their engagement shoot (see their photos here) and I got to like them immediately. They are so much fun with the best sense of humor … so needless to say… I really looked forward to their wedding day! They said their “I-do’s”...

Miles & Carla – The Rose Pavillion, Plett

Miles & Carla – The Rose Pavillion, Plett

Welcome to the wedding of Miles & Carla. These are two extraordinary people and their wedding just reminded me again of how lucky I am to get to do what I do… Love is such a beautiful thing and the fact that it gets celebrated by family and friends makes it even...

Michiel & Elsje – De Opstal, Oudtshoorn

Michiel & Elsje – De Opstal, Oudtshoorn

Michiel en Elsje is hoérskool liefdes. Hulle het begin date toe Elsje 14 en Michiel 16 jaar oud was. Eerste liefdes! Hoe spesiaal is dit??? Hulle het Saterdag, 9 Desember 2017 by die mooie De Opstal buite Oudtshoorn getrou. Dit is die mooiste venue en in volle blom!...

Beyers & Heyde-Marie – Villa Castollini, Knysna

Beyers & Heyde-Marie – Villa Castollini, Knysna

Ek het elke oomblik van Beyers en Heyde se troue geLOVE! Van die kleinste detail van hulle décor en blomme (deur die baaaaie talentvolle Maryke Nieuwoudt van Wedding and Event Collection en DP Ferreira van Ecozest) tot Heyde se grootste glimlag 🙂 Hulle dag was...

Reghard & Anneke – Uitsig, George

Reghard & Anneke – Uitsig, George

I loved every bit of documenting Reghard & Anneke's wedding at Uitsig this past weekend... The stunning setting for a wedding venue... Uitsig is full bloom! Love working there! The detailed décor. The origami bridal bouquet. The brides shoes! The bridesmaid's...

David & Alicia – De Vette Mossel, Grootbrak

David & Alicia – De Vette Mossel, Grootbrak

David en Alicia het Vrydag, 10 November, kaalvoet in die sand by De Vette Mossel in Grootbrak getrou. Die atmosfeer by die troue was net soos hulle persoonlikhede, gemaklik en gesellig. Alicia het storie mooi gelyk! Dit is mos altyd 'n fees om met so 'n stunning bruid...

Pieter & Monique – De Vette Mossel, Grootbrak

Pieter & Monique – De Vette Mossel, Grootbrak

Ek voel of ek die jackpot geslaan het met Pieter en Monique 🙂 Hulle is twee beautiful mense, van binne en buite en so verlief! Hulle het my werk vir my baie maklik gemaak 🙂 Pieter is 'n see-mens en 'n surfer, so dit was nie 'n raaisel hoekom hulle De Vette Mossel,...

Dirk & Leané – Trinity Gate, George

Dirk & Leané – Trinity Gate, George

Dit was een groot fees om Dirk en Leané se troue by Trinity Gate af te neem. Dit is my nuwe favorite venue! Dirk en Leané is amazing mense en het my so welkom laat voel by hulle troue. Hulle het warm harte en is so konsidirerend. Dit het gevoel of ek tyd spandeer met...

Ju-Ran & Sonia – Oppie Plaas, George

Ju-Ran & Sonia – Oppie Plaas, George

Waar om te begin oor hierdie lekker troue??? By die begin? Sonia het my in Januarie 2015 al gekontak oor hulle Engagement shoot (gaan loer hier na die Eshoot foto's) 'n Paar maande later het ek hulle ontmoet vir hulle shoot en het hulle sommer van die begin af geLOVE!...

Stiaan & Bianca – Fancourt, George

Stiaan & Bianca – Fancourt, George

Dit was 'n absolute voorreg en eer om Bianca en Stiaan se troue, Saterdag die 9de September, by Fancourt af te neem. Toe Bianca my gevra het om haar troue af te neem het ek die happy dance gedoen, nie net omdat sy 'n beeldskone mens is nie, maar ook omdat ons al jare...

Johannes & Janita – Oppie Plaas, George

Johannes & Janita – Oppie Plaas, George

Johannes & Janita het Saterdag by Oppie Plaas getrou. Dit was 'n YSKOUE dag, maar dit het hulle nie in die minste gepla nie! Ek het lank uitgesien om foto's te neem van dié mooi rooikop bruid en dit was die wag die moeite werd. Sy het beautiful gelyk en het soos...

"Absolutely beautiful photos, Michelle really captured the magic of our wedding day and some really special moments. I would recommend her highly"

Michelle and her team were incredible, beyond all expectations!! They made ourselves and our guests feel comfortable behind the camera and really added to the ease of our wedding day. Thank you so so much

Alex & Cliflyn

We absolutely love our engagement photos, thank you Michelle for your beautiful work. We had such fun doing the shoot with Michelle and we are blown away by the outcome of the photos. Looking so forward to working with you on our big day

Kyle & Leanne

GET IN TOUCH